Wysheid Uit Die Woord Vir Vroue (Hardeband)

R99.00

Wysheid uit die Woord vir vroue bied vir vroue Bybelse antwoorde en woorde van bemoediging in die lewensareas wat hulle dit die nodigste het. Hierdie pragtige tweekleur-boekie fokus op tydlose waarhede oor 100 onderwerpe, soos geloof, liefde, selfwaarde, voorkoms en vreugde. Daar is ’n alfabetiese indeks agter in sodat vroue die antwoorde wat hulle soek, maklik kan opspoor. Elke onderwerp bied diepgaande vrae met Bybelse antwoorde uit die Skrif.

SKU: 9781431623990 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Wysheid uit die Woord vir vroue bied vir vroue Bybelse antwoorde en woorde van bemoediging in die lewensareas wat hulle dit die nodigste het. Hierdie pragtige tweekleur-boekie fokus op tydlose waarhede oor 100 onderwerpe, soos geloof, liefde, selfwaarde, voorkoms en vreugde. Daar is ’n alfabetiese indeks agter in sodat vroue die antwoorde wat hulle soek, maklik kan opspoor. Elke onderwerp bied diepgaande vrae met Bybelse antwoorde uit die Skrif.