Woord en Fees 2022-2023

Woord en Fees 2022-2023 is aanlyn beskikbaar by missio.org.za

Woord en Fees – Advent 2022 tot Koninkrykstyd 2023 – is ’n hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak vanjaar gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A.

Description

SUBTITEL: Preekstudies en liturgiese voorstelle

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Woord en Fees 2022-2023 is aanlyn beskikbaar by missio.org.za

Woord en Fees – Advent 2022 tot Koninkrykstyd 2023 – is ’n hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak vanjaar gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A.

  • Word ’n intekenaar op missio.org.za en kry toegang tot die teks van Woord en Fees 2022-2023.
  • Daar is verskeie betalingsopsies.
  • Jy kan elke Sondag se liturgie en preekstudie self uitdruk.
  • Jy kan teks uit die liturgie of preekstudie knip en plak in jou eie Word-dokument.
  • Daar is ’n soekfunksie waarmee jy na sleutelwoorde kan soek.
  • Alle Bybelverwysings is gekoppel aan die Bybelteks. Die skakel neem jou direk na die 1983-vertaling van die Bybel in Afrikaans.
  • Jy kry ook toegang tot vorige jare se Woord en Fees-uitgawes.

SKRYWER: Leesrooster vir lidmate is saamgestel deur lede van ’n navorsingsgroep van Communitas/Ekklesia en die lede kom almal uit die VGKSA en die NG Kerk.