Stryd in jou gedagtes

R170.00

Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om ’n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.

Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.

Die stryd in jou gedagtes dagstukkies bevat 100 oordenkings met teksverse, gebede en persoonlike insigte – elkeen daarop gefokus om jou te wys hoe om ’n verloorders-ingesteldheid te vermy en soos ’n oorwinnaar te dink en te lewe.

SKU: 9781415341728 Categories: , , , , ,

Description

SUBTITEL: 100 Oordenkings wat jou denke sal vernuwe

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 336

OPSOMMING: Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om ’n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.

Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.

Die stryd in jou gedagtes dagstukkies bevat 100 oordenkings met teksverse, gebede en persoonlike insigte – elkeen daarop gefokus om jou te wys hoe om ’n verloorders-ingesteldheid te vermy en soos ’n oorwinnaar te dink en te lewe.

SKRYWER: Joyce Meyer is ’n New York Times-topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwyssers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word. Sy het al meer ’n honderd boeke geskryf wat in meer as ’n honderd tale vertaal is. Haar topverkopers sluit in Onwrikbare vertroue, Beauty for Ashes en My tyd met God.