Description
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Dink na oor al jou seëninge en skryf dit neer in ’n Wees stil-notaboek. Hierdie inspirerende notaboeke met die blommotief pas maklik in jou sak. Gebruik dit om notas te maak in die klas, by die werk of in die supermark. Die notaboeke kom in ’n stel van drie en is ideaal om te deel met ’n vriendin of familielid wat hou van skryf of altyd soek na ’n handige notaboek.
Elke notaboek bevat 64 bladsye met skryflyne. Die medium notaboek pas goed by ander items in die Wees stil-versameling, soos die pen en magneetstel.