Wees ’n meisie na God se hart

R89.00

Wees ’n meisie na God se hart help ampertiener-meisies verstaan wat God se Woord sê oor ’n Christelike lewe en hoe om dit in hulle daagliks lewe toe te pas. Elizabeth George reis deur die hele Bybelboek Jakobus om ampertiener-meisies te leer hoe om ’n meisie na God se hart te wees.

Elke hoofstuk sluit af met vier afdelings wat hulle sal help om God se waarhede in hulle hart te bêre:
– Hoe gaan dit met jou hart?
– Wat kan jy doen?
– Praat met God
– Onthou-verse uit Jakobus

Wees ’n meisie na God se hart sal ampertiener-meisies op ’n opwindende geloofsavontuur neem om ’n meisie na God se hart te word wat elke dag hulle geloof uitleef!

SKU: 9781431622962 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Wees ’n meisie na God se hart help ampertiener-meisies verstaan wat God se Woord sê oor ’n Christelike lewe en hoe om dit in hulle daagliks lewe toe te pas. Elizabeth George reis deur die hele Bybelboek Jakobus om ampertiener-meisies te leer hoe om ’n meisie na God se hart te wees.

Elke hoofstuk sluit af met vier afdelings wat hulle sal help om God se waarhede in hulle hart te bêre:
– Hoe gaan dit met jou hart?
– Wat kan jy doen?
– Praat met God
– Onthou-verse uit Jakobus

Wees ’n meisie na God se hart sal ampertiener-meisies op ’n opwindende geloofsavontuur neem om ’n meisie na God se hart te word wat elke dag hulle geloof uitleef!

SKRYWER: Elizabeth George is die outeur van A Woman After God’s Own Heart® (meer as een miljoen eksemplare verkoop) en A Girl After God’s Own Heart®. Sy is ook ’n spreker by Christelike vrouebyeenkomste. Elizabeth en haar man, Jim, is ouers en grootouers, en is al meer as 30 jaar aktief betrokke in die bediening.