Webslim: Hoe om aanlyn veilig te bly

R150.00

Word www.webslim.co.za

Kom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is ’n briljante gids vir jou lewe aanlyn.

Vind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!

SKU: 9780799393958 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 48

OPSOMMING: Word www.webslim.co.za

Kom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is ’n briljante gids vir jou lewe aanlyn.

Vind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!

SKRYWER: Ben Hubbard het sy skryfloopbaan in die 1990’s begin deur vir ’n koerant onderhoude te voer met musiekgroepe en akteurs in sy tuisdorp Wellington, Nieu-Seeland. Later het hy Engeland toe getrek waar hy begin werk het as tydskrifredakteur, boekredakteur en uiteindelik skrywer. Vandag skryf hy ’n verskeidenheid nie-fiksietitels vir alle ouderdomme – van kleuters tot grootmense. Hy het al verskeie onderwerpe aangepak: van ruimteontdekking, samuraikrygers en Middeleeuse kastele tot popmusiek, troeteldiere, tornado’s en rugbyvaardighede.