Wat is die waarheid

R30.00

Kort, eenvoudige Bybelstudies (6) oor die boek Judas wat veral geskik is vir mense wat gevangenisstraf uitdien.

Dit is deel van die Lewe met hoop-reeks.

SKU: 9780864875174 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Judas

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 48

OPSOMMING: Kort, eenvoudige Bybelstudies (6) oor die boek Judas wat veral geskik is vir mense wat gevangenisstraf uitdien.

Dit is deel van die Lewe met hoop-reeks.

INHOUD

Studie 1: Dienskneg van Jesus
Studie 2: Spesiaal uitgesoek
Studie 3: Goddeloss en smerig
Studie 4: Soldate in ’n oorlog
Studie 5: Morsdood en koersloos
Studie 6: Bou, bid en bly

SKRYWER

Pastoor Roy

 

Additional information

Taal

, , ,