Ware rykdom

R30.27

’n Bybelstudiekursus oor die gelykenis van die ryk man en Lasarus. Hierdie studiegids leer ons dat daar dinge is wat baie belangriker is as geld. Geld is goed, maar as dit beteken dat ek daardeur verlore gaan, dan is dit gevaarlik.

Die kursus sal jou ook help om meer oor die lewe ná die dood te verstaan.

Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Tswana, Zulu, Sesotho en Xhosa

Clear
SKU: K17/3A Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 48

OPSOMMING: ‘n Bybelstudiekursus oor die gelykenis van die ryk man en Lasarus. Hierdie studiegids leer ons dat daar dinge is wat baie belangriker is as geld. Geld is goed, maar as dit beteken dat ek daardeur verlore gaan, dan is dit gevaarlik. Die kursus sal jou ook help om meer oor die lewe ná die dood te verstaan.

Kursustoets ingesluit.

SKRYWER

Ds Attie van Wijk