Waar kom babas vandaan?

R39.00

Waar kom babas vandaan? is ’n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van ’n nuwe lewe. Hierdie pragtig geïllustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gelê op die feit dat God elke persoon uniek gemaak het, dat Hy ons reeds ken en liefhef van voor ons geboorte af en dat ouers ook elke kind op ’n unieke manier liefhet.

Waar kom babas vandaan? is ideaal vir ouers wat ‘n tweede baba verwag of vir dié wie se kleinding begin vrae vra oor die lewe.

SKU: 9781431624782 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Waar kom babas vandaan? is ’n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van ’n nuwe lewe. Hierdie pragtig geïllustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gelê op die feit dat God elke persoon uniek gemaak het, dat Hy ons reeds ken en liefhef van voor ons geboorte af en dat ouers ook elke kind op ’n unieke manier liefhet.

Waar kom babas vandaan? is ideaal vir ouers wat ‘n tweede baba verwag of vir dié wie se kleinding begin vrae vra oor die lewe.