Waar is Oupa nou?

R39.00

In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n nuuskierige dogtertjie se vrae. Die God-gesentreerde bespreking oor wat gebeur wanneer mense doodgaan, word afgerond met pragtige illustrasies. Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.

SKU: 9781431624799 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n nuuskierige dogtertjie se vrae. Die God-gesentreerde bespreking oor wat gebeur wanneer mense doodgaan, word afgerond met pragtige illustrasies. Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.