Description
FORMAAT: CD
OPSOMMING: Die 25 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.
INHOUD
Die derde program in die reeks: My eie Bybel-CD. Hierdie CD handel oor drie belangrike karakters in die Bybel: Abraham met sy sterk geloof, Jakob wat alte maklik kon kul en Josef met sy drome.
Abraham
1. Die groot trek.
2. Lot gaan weg.
3. Die verbond.
4. Die slavin.
5. Sodom en Gemorra.
6. Die erfgenaam.
7. ‘n Vreeslike toets.
8. Rebekka.
9. ‘n Vrou vir Isak.
Jakob
1. Die tweeling.
2. Die skelm.
3. Jakob hardloop weg.
4. Die susters.
5. Die verkeerde vrou.
6. Jakob word ryk.
7. Tyd om te gaan.
8. Terug huis toe.
Josef
1. Drome.
2. Die slaaf.
3. Potifar.
4. In die tronk.
5. Die Farao droom.
6. Die onderkoning.
7. Josef en sy broers.
8. Ek is Josef.