Vreugde vir Larissa

R200.00

Ricardo Jantjies wat die jong Chandré beroof en aangerand het, word onskuldig bevind. Larissa was die advokaat op die saak. Net daar besluit Larissa om Nederland toe te gaan om verder te gaan studeer. Sy kom egter terug toe sy uitvind dat die jong kind vermoor is. Larissa weet dit was Ricardo Jantjies.

Terug in SuidAfrika word sy met Gideon gekonfronteer wat ‘n baie swaar verlede en trauma het wat hy moet verwerk. Intussen begin Ricardo Larissa agtervolg en val haar amper aan, maar Gideon en die polisie gryp in. Op die ou end kry Larissa en Gideon dit reg om hulle trauma te verwerk en al die ou vriende kom bymekaar vir Larissa en Gideon se troue.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 248

OPSOMMING: Ricardo Jantjies wat die jong Chandré beroof en aangerand het, word onskuldig bevind. Larissa was die advokaat op die saak. Net daar besluit Larissa om Nederland toe te gaan om verder te gaan studeer. Sy kom egter terug toe sy uitvind dat die jong kind vermoor is. Larissa weet dit was Ricardo Jantjies.

Terug in SuidAfrika word sy met Gideon gekonfronteer wat ‘n baie swaar verlede en trauma het wat hy moet verwerk. Intussen begin Ricardo Larissa agtervolg en val haar amper aan, maar Gideon en die polisie gryp in. Op die ou end kry Larissa en Gideon dit reg om hulle trauma te verwerk en al die ou vriende kom bymekaar vir Larissa en Gideon se troue.

SKRYWER: Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKVWoordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.