Vreesloos Video’s

R50.00

Vreesloos bied aan jou:

  • 6 gespreksbyeenkomste vir groepe
  • 6 preekriglyne, een vir elke week se tema
  • 6 video’s, een vir elke byeenkoms

Kan ook saam met Vreesloos Gespreksgids en Vreesloos Preekriglyne gebruik word

Clear
SKU: 97817761601videos Categories: , ,

Description

SUBTITEL: ’n 6-weke-saamreisgids vir Lydenstyd

FORMAAT: 6 Videos

OPSOMMING: Lydenstyd is ʼn tyd vir selfondersoek, skuldbelydenis, gebed en diens aan ander. Dit is ʼn tyd om nog meer as gewoonlik die Woord van God te lees en te oordink.

Vreesloos staan in Lydenstyd stil by ses simbole – as, vas, krake, klippe, doringkroon en palms. Hierdie simbole sal ons help om die storie van ons eie vrese en swaarkry te vertel.

God het ons egter nie geskep en geroep om in vrees te leef nie, maar om elke dag te leef in die vertroue wat Hy aan ons skenk, om doelgerig in sy vrede te leef. Uit Jesus se lyding leer ons hoe om ons lyding te hanteer sonder om moed te verloor, leer ons om vreesloos te leef.

Vreesloos bied aan jou:

  • 6 gespreksbyeenkomste vir groepe
  • 6 preekriglyne, een vir elke week se tema
  • 6 video’s, een vir elke byeenkoms

INHOUD
Week 1: As
Week 2: Vas
Week 3: Krake
Week 4: Klippe
Week 5: Doringkroon
Week 6: Palms

UNIEKE VERKOOPPUNTE

  • ’n Reeks spesiaal ontwikkel vir Lydenstyd
  • Die reeks bestaan uit 2 boeke en 6 video’s:
  • ’n gespreksgids vir die 6 groepbyeenkomste
  • riglyne vir preke oor elke tema wat aangeraak word
  • ’n video vir elke byeenkoms.

TEIKENMARK

  • Leraars, gemeenteleiers en groepleiers
  • Kleingroepe, selgroepe en omgeegroepe
  • Families en individue kan dit ook vir persoonlike stiltetyd gebruik

 

Additional Information

Vreesloos Videos

Week 1: As, Week 2: Vas, Week 3: Krake, Week 4: Klippe, Week 5: Doringkroon, Week 6: Palms