Description
FORMAAT: Twee CD’s met begeleiding en sang
OPSOMMING: 2 CD’s met 35 kinderliedere uit die VONKK-bundel, meer klassieke kerkmusiek, vir gebruik in kleuter- en kinderbediening. CD1 bevat stemme en begeleiding en CD2 bevat die backtracks.
INHOUD
1. V048 Jesus het my lief
2. V132 Soos Mamma my liefhet
3. V052 Vir Pappa en sy werk
4. V135 Soms is jy bang of skrik jy groot
5. V098 U Woord is die lamp
6. V047 By die huis en by die werk
7. V086 Ek is die Heer se skapie
8. V050 Dankie, Heer, vir wat ons eet
9. V099 Dankie, liewe Heer, vir kossies elke dag
10.V169 Hoor jy hoe die voëltjies in die oggend sing
11. V170 Liewe Jesus, ek is klein
12. V171 Jesus is Koning
13. V114 As ek saans op my bedjie gaan lê
14. V049 Daar’s kinders in die wêreld
15. V078 Die Kerk is die Heer se mense
16. V081 Jesus, al is ek maar klein
17. V082 Laat ons skyn vir Jesus
18. V109 Wees ’n lig vir Jesus
19. V110 Saam wil ons die Here prys vir al sy liefde
20. V130 Dankie vir hierdie nuwe môre
21. V131 Weet jy hoeveel sterre skyn daar
22. V134 Kom, alle kinders wat die Here wil dien
23. V137 Soos ’n flits in die donker
24. V162 Dawid met sy slinger
25. V213 God is lief vir my
26. V214 Nog voordat ek ’n kind was
27. V267 God is so goed
28. V349 Josua was jonk
29. V285 Hoor die voëltjies sing
30. V290 In die Bybel is daar raad
31. V176 Let op, kinders, dis weer Kersfees
32. V097 Christus, lank reeds verwag
33. V148 Jesus, daar in Betlehem
34. V291 Babatjie Jesus, op strooi neergelê
35. V100 By die intog in Jerusalem
DIE AANBIEDING
Orkesbegeleiding met voorsangers
VERVAARDIGER
Bybel-Media in samewerking met VONKK
WOORDE EN MUSIEK
Verskeie Outeurs