VONKK DVD – Volume 2

R65.00

Die tweede DVD van VONKK (Voortgesette ontwikkeling van nuwe klassieke kerkmusiek) met nuwe liedere in klassieke styl vir gemeentesang en kleingroepe. Ideaal vir gemeentes en kleingroepe, en as aanvulling by die Liedboek van die kerk.

Ander produkte beskikbaar
VONKK CD – Volume 1
VONKK DVD – Volume 1
VONKK CD – Volume 2

SKU: VV002 Categories: , , ,

Description

FORMAAT:  Data-DVD met woorde en musiek vir dataprojektors

OPSOMMING: Die tweede DVD van VONKK (Voortgesette ontwikkeling van nuwe klassieke kerkmusiek) met nuwe liedere in klassieke styl vir gemeentesang en kleingroepe. Ideaal vir gemeentes en kleingroepe, en as aanvulling by die Liedboek van die kerk.

INHOUD

Nuwe psalms
1. Sing vir die Heer ’n nuwe lied (Ps 96)
2. Ek bewonder U, my Heer (Ps 139)
3. Here, ons Here, hoe groot is U (Ps 8)
4. Hoe lank nog, Heer? (Ps 13)
5. O Here, my God, ek verlang na U (Ps 63:2)
6. Mag God se seën oor ons stroom (Ps 67)

Lofprysing en verwondering
7. Onsterflik, onsienlik, almagtig en wys
8. Hoër as die hemel
9. Heilig, heilig, heilig is die Heer

Meditatief
10. Ek wil die Here loof
11. Wag op die Heer
12. My siel vind rus in God alleen
13. Mag die woorde van my mond
14. Laat almal wat dors het, kom
15. In die Heer vind ek al my sterkte
16. Al die donker is nooit net donker nie
17. By God is ek tevrede
18. Gees van God kom woon in ons

Die Wil van God
19. Ek gee aan julle ’n nuwe gebod

Geloof en Vertroue
20. Skuil by die Vader
21. Genade, so oneindig groot
22. Heer God Almagtig

Skuldbelydenis
23. Net soos ek is

Multikultureel
24. Ukuthula / Gee ons vrede
25. Nkos’ usubenam / Heer, wees naby my
Kersfees en Epifanie
26. Die kleine dorpie Betlehem

Pinkster
27. Strome van seën uit die hemel

Gebede
28. Heer, ons dink aan Afrika

Uitsending
29. Die genade van ons Here
30. Vrede van God

Die DVD is slegs vir kleingroepe en huishoudings se gebruik. Gemeentes met ‘n CCLI-lisensie mag dit tydens eredienste gebruik. Teen ’n geringe bedrag mag geregistreerde MRL-lede van CCLI die teks en musiek aflaai van die internet.