VONKK Volume 3 CD (Dis Tyd Om Te Sing)

R100.00

Nuwe liedere in klassieke styl virgemeentesang en kleingroepe

SKU: 9781869060756 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Nuwe liedere in klassieke styl vir gemeentesang en kleingroepe

STYL: CD met begeleiding en sang

FORMAAT: CD in DVD kassie

OPSOMMING VAN INHOUD: Die CD bevat 26 liedere.
0195 – Loof, loof die Heer
0205 – Ek wil sing van al u liefde
0183 – Net soos die hemelkoor
0139 – Ek bewonder, u, my Heer
0224 – Met ons skuld en met ons sonde
0001 – Wees my genadig
0118 – U wil geskied / Mayenziwe
0102 – Mag die woorde van my mond
0234 – Abba Vader, Hemelheer
0059 – Ukuthula / Gee ons vrede
0272 – Heer, ons bid as reënboognasie
0060 – Heer, wees naby my / Nkos’ Usubenam
0159 – Heer, ons dink aan Afrika
0293 – Hy wat kom woon in die skuilplek van God
0165 – Kom sien die Lam
0328 – Alles, alles is genade
0283 – Kom buig in die stal voor die hemelse Kind
0277 – U is die lig wat deur die donker skyn
0076 – Onsterflik, onsienlik, almagtig en wys
0284 – Soms kom daar tye
0297 – Met ‘n vaderhart vol deernis
0286 – Na u beeld, Heer
0287 – Die heerlikheid van God
0288 – Vader, hoe wonderlik
0219 – Wat die toekoms ook mag inhoud
0316 – Die Here is voor jou

Die bladmusiek van die liedere is beskikbaar op www.vonkk.co.za asook in boekvorm.

DIE AANBIEDING: Orrelbegeleiding met gemeentesang

VERVAARDIGER: Bybel-Media in samewerking met VONKK

WOORDE EN MUSIEK: Verskeie Outeurs