Vlug na Santorini

R110.00

Ná ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel by haar familie in Santorini te gaan soek. Skaars het sy haar voete op die eiland gesit, toe sy hom sien: ’n Griekse god met ’n lenige lyf, breë skouers en donker oë. Die mooiste man wat sy nog ooit in lewende lywe gesien het. Hy straal sy manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantisfortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om Erika se liefde en vertroue te wen, want sy is nou sku vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir ’n onbekende blondine nie.

SKU: 9780624084570 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Ná ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel by haar familie in Santorini te gaan soek. Skaars het sy haar voete op die eiland gesit, toe sy hom sien: ’n Griekse god met ’n lenige lyf, breë skouers en donker oë. Die mooiste man wat sy nog ooit in lewende lywe gesien het. Hy straal sy manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantisfortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om Erika se liefde en vertroue te wen, want sy is nou sku vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir ’n onbekende blondine nie.

SKRYWER
Malene Breytenbach