Vir mans

R205.00

Mans leef in ’n wêreld waar die rolle van manlikheid so verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat ’n gewone dag aan mans stel kan soms selfs die mees ervare individu laat twyfel aan sy bevoegdhede.

Die boek skep ’n bewustheid by mense, en nie net mans nie, van die alledaagse en mees algemene lewensuitdagings waarvoor mans te staan kom, en probeer hulle toerus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te lei. Die boek word verdeel in verhoudingsen lewensfaseuitdagings, verslawing, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

SKU: 9780796317902 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Rus jouself toe om vervuld te leef

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Mans leef in ’n wêreld waar die rolle van manlikheid so verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat ’n gewone dag aan mans stel kan soms selfs die mees ervare individu laat twyfel aan sy bevoegdhede.

Die boek skep ’n bewustheid by mense, en nie net mans nie, van die alledaagse en mees algemene lewensuitdagings waarvoor mans te staan kom, en probeer hulle toerus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te lei. Die boek word verdeel in verhoudingsen lewensfaseuitdagings, verslawing, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

SKRYWER: Dr. Johan Ferreira is die hoof van sielkundige dienste by die Mosaïekkerk in Johannesburg. Die ontwikkeling van menslike potensiaal gegewe die spesifieke uitdagings van ons emosionele wêreld is ’n fokusarea in sy werk. Hy lewer bydraes tot RSG se program Geestesgesondheid. Johan is getroud met Christine, die redakteur van Leeftydskrif.