Verlore seun vannie Gaatjie

R280.00

Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n hooplose plek. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer terroriseer die gesin en een aand skiet Ivor en sy vriend sy broer en hy sterf later in die hospitaal. Ivor gaan tronk toe en met sy uitkoms begin sy lewe van voor af. Vandag is hy ‘n jeugpastoor met ‘n passie vir Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer. ‘n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.

SKU: 9780796322180 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 208

OPSOMMING: Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n hooplose plek. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer terroriseer die gesin en een aand skiet Ivor en sy vriend sy broer en hy sterf later in die hospitaal. Ivor gaan tronk toe en met sy uitkoms begin sy lewe van voor af. Vandag is hy ‘n jeugpastoor met ‘n passie vir Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer. ‘n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.

SKRYWER: Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het ‘n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere.