Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

R330.00

In hierdie boek sal jy lees oor allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika.

– Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het.
– Stories oor mense wat met diere en plante werk.
– Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel.
– Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak.

Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

SKU: 9780639600581 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 384

OPSOMMING: In hierdie boek sal jy lees oor allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika.

– Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het.
– Stories oor mense wat met diere en plante werk.
– Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel.
– Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak.

Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

SKRYWER: Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n MPhil in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vir die afgelope twee dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter. Sy stel onder meer ’n landbounavorsingsblad vir die Landbouweekblad saam en skryf ’n maandelikse omgewingsrubriek vir die tydskrif Lig. Engela het op Oudtshoorn grootgeword en woon reeds byna twee dekades op Wellington in die Boland saam met haar man en twee dogters.