Skool van gebed

R40.00

‘n Bybel korrespondensie kursus oor gebed. Kursustoets ingesluit. Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Suid-Sotho, Tswana, Noord-Sotho, Zulu, Xhosa.

SKU: K17/3A Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 52

OPSOMMING: ‘n Bybelstudie kursus wat jou sal help om ʼn kragtige gebedslewe te ontwikkel. Terwyl jy hierdie verhaal lees, sal jy die belangrikste beginsels aanleer van dié soort gebede wat beantwoord word. God soek bidders wat ʼn verskil kan maak, daarom leer Hy ons in die Bybel hoe om te bid.

Kursustoets ingesluit

SKRYWERS
CT Tshona
Ds AJ van Wijk