Tjoppie en die tweeling

R110.00

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Flapsie en Flopsie is ‘n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Flapsie en Flopsie is ‘n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.

SKRYWER: Liz de Villiers het as lektor in visuele kommunikasie by die AAA School of Advertising in Kaapstad gewerk en onlangs haar MA in Ontwerp te CPUT voltooi. Sy woon en werk tans as onderwyser in Engels in Sejong in SuidKorea.

ILLUSTREERDER: Vian Oelofsen is ‘n voltydse kinderboekskrywer en illustreerder. Hy werk vir plaaslike, sowel as internasionale uitgewers en het al meer as 50 boeke vir kinders geïllustreer. Hy is veral bekend vir sy illustrasies van die gewilde Liewe Heksie en Haas Dasreekse. Hy woon in Stellenbosch.