Tien gebooie

R0.00

10 gebooie” is ‘n videogreep wat mense help om ‘n oomblik stil te staan by Eksodus 20.  Die 2:58 min video is skote van plakkate met al die verskillende gebooie op. Die klankbaan is ‘n Flam-lied vanaf die “Folgende” CD, My gebreekte woorde (U is genoeg).

Description

10 Gebooie:
Eksodus 20:1-17

10 gebooie” is ‘n videogreep wat mense help om ‘n oomblik stil te staan by Eksodus 20.  Die 2:58 min video is skote van plakkate met al die verskillende gebooie op. Die klankbaan is ‘n Flam-lied vanaf die “Folgende” CD, My gebreekte woorde (U is genoeg).

Dit is ideaal vir gebruik as ‘plaasvervanger’ vir die voorlees van die wet, ‘n meditasie na die preek oor ons reaksie op die Woord of ‘n inleiding tot ‘n preek/reeks oor Eksodus 20.