Stap vir stap: Tel tot 100

R120.00

Met hierdie hardeband-boeke kan kinders leer hoe om tot 100 te tel. Met helder illustrasies is daar op elke bladsy iets om te tel, saam met ander goed om te soek en vind. Op hierdie prettige manier kan kinders se telvermoë vinnig verbeter!

Ook beskikbaar in Engels

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Met hierdie hardeband-boeke kan kinders leer hoe om tot 100 te tel. Met helder illustrasies is daar op elke bladsy iets om te tel, saam met ander goed om te soek en vind. Op hierdie prettige manier kan kinders se telvermoë vinnig verbeter!

Ook beskikbaar in Engels

SKRYWER: Cuberdon is ‘n boekverpakker in België wat spesialiseer in kinderboeke.

You may also like…