Spreuke vir jou daaglikse wandel

R49.00

Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe.

Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.

SKU: 9781431624195 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Woorde van Hoop

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe.

Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.