Speelmaats: Kiets & maats

R120.00

Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders se handoogkoördinasie en telvermoë ontwikkel word, terwyl hulle vir ure besig gehou word. Aktiwiteite sluit in teken en inkleur, soek die verskille, patroonherkenning, doolhowe, verbind die kolle, natrek en meer! Die verwyderbare bladsye bevat aktiwiteite aan die vooren agterkant wat ’n lekker leerervaring verseker.

Description

SUBTITEL: Kom ons speel en leer!

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 48

OPSOMMING: Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders se handoogkoördinasie en telvermoë ontwikkel word, terwyl hulle vir ure besig gehou word. Aktiwiteite sluit in teken en inkleur, soek die verskille, patroonherkenning, doolhowe, verbind die kolle, natrek en meer! Die verwyderbare bladsye bevat aktiwiteite aan die vooren agterkant wat ’n lekker leerervaring verseker.

SKRYWER: iSeek Ltd is ’n kinderboekuitgewer gesetel in die VK. Hulle skep interaktiewe en vermaaklike kinderboeke asook produkte wat dien as familiegeskenke.