Sophia se beskermengel

R110.00

Sophia Joubert en haar skoonfamilie is ná die Anglo-Boereoorlog vry om terug te keer na die verwoeste familieplaas – sonder vee en sonder kos. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hulle voete te kom. Dié samaritaan is wel ’n halwe Engelsman, maar elke keer wanneer Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed en word haar wange warm. Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep seergemaak. Sy sien ook in Geoffrey se oë ’n hartseer wat nie wyk nie. Dié man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op ’n tweede liefde? Op geluk by ’n man wat haar kan aanvul en verstaan? Daar heers egter onheilspellende spanning tussen die Jouberts en die inwoners van die buurplaas. Boonop wonder Sophia of Geoffrey werklik sy lewe met slegs een vrou kan deel, want sy is beslis nie die enigste een wat in hom belangstel nie.

SKU: 9780624085621 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Sophia Joubert en haar skoonfamilie is ná die Anglo-Boereoorlog vry om terug te keer na die verwoeste familieplaas – sonder vee en sonder kos. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hulle voete te kom. Dié samaritaan is wel ’n halwe Engelsman, maar elke keer wanneer Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed en word haar wange warm. Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep seergemaak. Sy sien ook in Geoffrey se oë ’n hartseer wat nie wyk nie. Dié man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op ’n tweede liefde? Op geluk by ’n man wat haar kan aanvul en verstaan? Daar heers egter onheilspellende spanning tussen die Jouberts en die inwoners van die buurplaas. Boonop wonder Sophia of Geoffrey werklik sy lewe met slegs een vrou kan deel, want sy is beslis nie die enigste een wat in hom belangstel nie.

SKRYWER
Malene Breytenbach