Sonder om doekies om te draai

R40.00

Jakobus. ’n Volledige Bybelstudie met 28 kort Bybelstudies oor die boek Jakobus. Dit is deel van die reeks Lewe met hoop

BESKIKBAAR IN AFRIKAANS EN ENGELS

SKU: 9780864875150 Category:

Description

SUBTITEL: Jakobus

FORMAAT: Boek

OPSOMMING:  ’n Volledige Bybelstudie met 28 kort Bybelstudies oor die boek Jakobus. Dit is deel van die reeks Lewe met hoop

INHOUD

Studie 1: Vasbyt!

Studie 2: Twyfel

Studie 3: Ryk en arm

Studie 4: Versoeking of beproewing?

Studie 5: Geskenke Studie 6: Doen dit net!

Studie 7: Hoe red God?

Studie 8: Sien en doen Studie 9: Egte godsdiens

Studie 10: Aan wie behoort die eer?

Studie 11: Gaan arm mense outomaties hemel toe?

Studie 12: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself

Studie 13: Hoe sal hulle weet ons is kinders van God?

Studie 14: Geloof moet goeie dade word

Studie 15: Geloof wat werk

Studie 16: Bome met hulle vrugte

Studie 17: Sit ’n wag voor jou mond!

Studie 18: Die tong en wysheid

Studie 19: Hemelse wysheid

Studie 20: Flirtasie met die vyand

Studie 21: Kan God jaloers raak?

Studie 22: Kwaadpraat

Studie 23: Ons kan skatryk wees!

Studie 24: Is dit dan verkeerd om ryk te wees?

Studie 25: Om geduldig te wag

Studie 26: Ons krag is in gebed

Studie 27: Om afgedwaaldes terug te bring

Studie 28: Dink na oor die brief van Jakobus

SKRYWERS

Rev Roy

Additional information

Taal

,