Skooldagboek vir Seuns 2021

R100.00

Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met dié funky skooldagboek vir 2021.

Hierdie gewilde dagboek vir seuns tussen agt en veertien is nou selfs beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit beslis nog gewilder wees as voorheen.

Die nuwe kenmerke sluit in:
– Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
– ’n Bordspeletjie op die agterkant.
– Woordoekspeletjies en doolhowe.
– Soek-die-verskil-bladsye.
– Ruimtetuig-animasie onder op elke blad.

SKU: 9781415341483 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met dié funky skooldagboek vir 2021.