Skooldagboek vir Meisies 2022

R99.00

Die gewilde Skooldagboek 2022 vir meisies is nou selfs beter! Met ‘n nuwe tema en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte en die dagboek gewilder wees as ooit.

Die nuwe kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
• 2022 kalender, skoolkwartale en openbare- en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• Suid-Afrika se volkslied
• Pretspeletjies sluit in: woordsoekspeletjies, soek die verskille, soek die voorwerpe en een-lyn-prentjies
• “Hier is ek”-bladsye
• Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf.
• 210 x 142 mm

SKU: 9781415342626 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Die gewilde Skooldagboek 2022 vir meisies is nou selfs beter! Met ‘n nuwe tema en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte en die dagboek gewilder wees as ooit.