Skooldagboek vir Meisies 2021

R100.00

Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met dié funky skooldagboek vir 2021.

Hierdie gewilde dagboek vir meisies tussen agt en veertien is nou selfs beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite sal hierdie dagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.

Die nuwe kenmerke sluit in:
– Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
– ’n Bordspeletjie op die agterkant.
– “My gunsteling . . . ”-blaaie.
– Woordsoekspeletjies.
– Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf.
– Krabbel-bladsye vir meisies wat hul kreatiwiteit sal laat vloei.

Out of stock

SKU: 9781415341506 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met dié funky skooldagboek vir 2021.