Skooldagboek Seuns 2023 (Sagteband)

R99.00

Die gewilde Skooldagboek 2023 vir seuns tussen 6 en 12 met sy nuwe voorblad, bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met ’n opwindende nuwe tema vir 2023 en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.

Kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
• 2023 kalender, skoolkwartale en openbare- en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• Pretspeletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, woordsoek, doolhowe, soek die simbool en kolletjies en strepies
• ’n Bordspeletjie op die agterkant.
• Suid-Afrika se volkslied
• 210 x 142mm

SKU: 9781776342679 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Die gewilde Skooldagboek 2023 vir seuns tussen 6 en 12 met sy nuwe voorblad, bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met ’n opwindende nuwe tema vir 2023 en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.