Description
SUBTITIEL: Jesus se kruiswoorde as rigtingwysers vir die lewe
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Sewe Gespreksgids met 6 gespreksgeleenthede nooi groepe om in Lydenstyd saam oor Jesus se kruiswoorde te gesels en die invloed daarvan op hulle lewe te ervaar. Dit help groepe om in Lydenstyd ʼn rus-knoppie te druk en stil te staan by hierdie grootse woorde van Jesus aan die kruis. Luister saam daarna, dink daaroor en gesels daaroor.
INHOUD
Kruiswoord 1: “Vader, vergeef hulle …”
Kruiswoord 2: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees”
Kruiswoord 3: “Daar is u seun … Daar is jou moeder …”
Kruiswoord 4: “My God, my God, waarom het U My verlaat?”
Kruiswoord 5: “Ek is dors”
Kruiswoord 6: “Dit is volbring”
SKRYWERS
Ewald van Rensburg is leraar by die Familiekerk NG Hottentots-Holland.
Siegfried Louw is leraar by NG Gemeente Proteahoogte, Brackenfell.
Faani Engelbrecht is leraar by NG Gemeente Goodwoodpark en betrokke by Bybel-Media Kerkmusiek.