Seisoenskos

Sale!

R150.00

In Seisoenskos word jy genooi om heeljaar volgens die seisoen te eet. Die voordele van hierdie nuwe kosneiging is legio: Nie net gaan jou beursie dikker wees nie, maar dit trap ook ligter op Moeder Aarde. Boonop is al die bestanddele wat jy vir hierdie resepte benodig, geredelik beskikbaar. Verlekker jou in die lekkertes van elke seisoen: waatlemoen, perskes en druiwe in die somer; appels, grenadellas en vye in herfs; lemoene, nartjies en suurlemoene in die winter en avokado’s, kappertjies en spruite in die lente.

Elke seisoen maak voorsiening vir voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte en nageregte en gebak. En vir die avontuurlustiges: Ontdek hoe maklik dit is om witloof gaar te maak en artisjokke te braai. Met nuttige wenke soos hoe om jou eie groen knoffel te groei en wat pienk sout is asook breedvoerige verduidelikings wat al die resepte maklik maak. Vir kosliefhebbers en avontuurlustiges.

SKU: 9780798177337 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Resepte vir die hele jaar

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 192

OPSOMMING: In Seisoenskos word jy genooi om heeljaar volgens die seisoen te eet. Die voordele van hierdie nuwe kosneiging is legio: Nie net gaan jou beursie dikker wees nie, maar dit trap ook ligter op Moeder Aarde. Boonop is al die bestanddele wat jy vir hierdie resepte benodig, geredelik beskikbaar. Verlekker jou in die lekkertes van elke seisoen: waatlemoen, perskes en druiwe in die somer; appels, grenadellas en vye in herfs; lemoene, nartjies en suurlemoene in die winter en avokado’s, kappertjies en spruite in die lente.

Elke seisoen maak voorsiening vir voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte en nageregte en gebak. En vir die avontuurlustiges: Ontdek hoe maklik dit is om witloof gaar te maak en artisjokke te braai. Met nuttige wenke soos hoe om jou eie groen knoffel te groei en wat pienk sout is asook breedvoerige verduidelikings wat al die resepte maklik maak. Vir kosliefhebbers en avontuurlustiges.

SKRYWER: Weg! Platteland is ‘n uiters gewilde tydskrif wat fokus op mense wat stadiger en voluit wil lewe en hulle meestal op die platteland bevind.