Sefanja (e-Boek)

R50.00

Verklaar deur Dr PJ Nel

Sefanja vorm deel van die Insig in die Bybel-reeks, ‘n vers-vir-vers studie van die Bybel. Die boek sluit in: agtergrond, indeling en vers-vir-vers verklaring van die boek Sefanja. Ander titels beskikbaar in die Insig in die Bybel-reeks: Josua, Nahum, Numeri, Hosea, Matteus, Die briewe van Johannes.

Description

SUBTITEL: Vers-vir-vers studie van die Bybel

FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat

BLADSYE: Ongeveer 150, afhangende van die e-leser

UNIEKE VERKOOPSPUNTE:

  • Diepgaande verklaring van die bronteks
  • Ontleding van die agtergrond waarteen die boek geskryf is
  • Voorgestelde indeling van die boek
  • Geskryf in maklik verstaanbare Afrikaans
  • Uitstekend geskik vir Bybelstudie en persoonlike studie
  • Volg die 1983-vertaling van die Bybel

TEIKENMARK:

  • Volwasse mans en vroue
  • Predikante
  • Groepleiers van Bybelstudie- en kleingroepe
  • Ouderlinge
  • Gemeenteleiers
  • Studente