Description
FORMAAT: CD
OPSOMMING: Hierdie CD bevat 24 liedjies: 8 Liedjies uit elk van die 3 DVD’s: Jesus is lewe, Jesus is wonderlik en Jesus is koning.
INHOUD
Lied 1. Lig vir die donker
Lied 2. Die beste medisyne
Lied 3. Jesus red
Lied 4. Brood van die lewe
Lied 5. Water van die lewe
Lied 6. Jesus is die Woord
Lied 7. Dienaarkind
Lied 8. Rus by die Here
Lied 9. God sal altyd dieselfde bly
Lied 10. Wipplank-ry
Lied 11. Jy mag maar vra
Lied 12. Dankie-sê
Lied 13. Vlieg soos ’n vlinder
Lied 14. Alles wat ek het
Lied 15. Wees gehoorsaam
Lied 16. Bly jy net getrou
Lied 17. U alleen kan help
Lied 18. Geseënde van die Here
Lied 19. ’n Sagte hart
Lied 20. Alles goed en reg
Lied 21. U genade is vir almal
Lied 22. Bewaar jou hart
Lied 23. Vrede op aarde
Lied 24. Koningskind