Saam in God se Teater

R220.00

Prof Ian Nell se boek, “Saam in God se Teater” – Praktiese Teologie in Afrika konteks open ‘n nuwe hoofstuk in Praktiese Teologie. Dit benader dié belangrike dissipline vanuit die (Suid) Afrikaanse konteks.

Dit neem die geloofspraktyke van die Afrika Onafhanklike (Geïnisieerde) Kerke ernstig, terwyl dit gelykertyd ook in verband gebring word met die hoofstroomkerke en tradisionele dissipline van Praktiese Teologie. Op kreatiewe wyse ontwikkel Nel hier ‘n Theo-dramatiese benadering tot Praktiese Teologie Praktiese Teologie word definieer as die strewe na “faith seeking understanding”: ’n Belangrike aanname waarmee geloof werk, is daarom die teenwoordigheid en aanspraak van die A(a)nder, naamlik God en ander mense, op jou lewe het. Ons praat van die sogenaamde praesentia Dei.

Hierdie boek is uitstekend geskryf en word aantreklik aangebied. Dit word sterk aanbeveel vir teologiese studente, leraars, vakkundiges en dit kan handig te pas kom in instansies vir teologiese onderrig reg oor Afrika en selfs wêreldwyd.

Description

SUBTITEL: Praktiese Teologie in Afrika konteks

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 180

OPSOMMING: Prof Ian Nell se boek, “Saam in God se Teater” – Praktiese Teologie in Afrika konteks open ‘n nuwe hoofstuk in Praktiese Teologie. Dit benader dié belangrike dissipline vanuit die (Suid) Afrikaanse konteks.