Saadjie en Spikkel

R175.00

Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self ook groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke en sy kan nie wag om hulle uit te toets nie. Al skei die lewe hulle van mekaar, vind ware vriende altyd hulle pad terug, en niemand is groter maats as Spikkel en Saadjie nie.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self ook groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke en sy kan nie wag om hulle uit te toets nie. Al skei die lewe hulle van mekaar, vind ware vriende altyd hulle pad terug, en niemand is groter maats as Spikkel en Saadjie nie.

SKRYWER: Alex is ‘n SuidAfrikaanse skrywer en illustreerder. Hy is mal daaroor om prenteboeke te maak en romans te skryf. Hy woon tans in Kaapstad.

David Litchfield is ‘n illustreerder van Bedford in die VK. David se werk verskyn in tydskrifte, koerante, boeke en op Themde.