Rympies vir kleintjies en kleuters

R350.00

Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit ‘n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit ‘n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.’n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.

SKU: 9780624081920 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 208

OPSOMMING: Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit ‘n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit ‘n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.’n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.

SKRYWER: Gertie Smit, Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh