Description
SUBTITEL: Tessalonisense
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Kort, eenvoudige Bybelstudies (19) oor die boek Tessalonisense wat veral geskik is vir mense in die gevangenis. Dit is deel van die reeks Lewe met hoop.
INHOUD
Studie 1: Die geboorte van die kerk
Studie 2: Die funksie van die kerk
Studie 3: Die kenmerke van die kerk
Studie 4: Geloof, hoop en liefde
Studie 5: Uitverkies deur God
Studie 6: Lewe tot eer van God
Studie 7: Bereid om vervolg te word
Studie 8: God se trots en blydskap
Studie 9: Bid sonder ophou
Studie 10: Volkome aan God toegewy
Studie 11: Vind troos in sy koms
Studie 12: Sien uit na sy koms
Studie 13: Bly wakker!
Studie 14: Silwerskoon voor God
Studie 15: Volhard in die geloof
Studie 16: Hou vas aan die leermeester
Studie 17: Bemoedig en versterk
Studie 18: Versprei die evangelie
Studie 19: Hou aan om goed te doen
SKRYWERS
Rev Roy