Real lewe Take 3 – Huisgeloof-gespreksgids

R60.00

Lewe met geloof wat real is

  • Real lewe Take 3 is die derde gespreksgids in hierdie reeks vir senior kategese.
  • Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders.
  • Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids en die
  • Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak
SKU: 9781920089450 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Op reis met God

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Lewe met geloof wat real is

  • Real lewe Take 3 is die derde gespreksgids in hierdie reeks vir senior kategese.
  • Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders.
  • Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids en die
  • Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak

 

Waaruit bestaan die Real lewe-pakket?

  1. Die Real lewe-gespreksgids vir die jongmense wat hulle by elke ontmoeting by die kerk gebruik.
  2. Die Huisgeloof-gespreksgids met vrae wat by elke ontmoeting aansluit en waaroor gesinne by die huis kan gesels.
  3. ’n DVD met die volgende daarop:
  • ’n Volledige leiersgids vir elk van die 29 ontmoetings
  • ’n Verskeidenheid gedrukte hulpmiddels vir sommige ontmoetings
  • ’n Verskeidenheid videosnitte en klanksnitte vir sommige ontmoetings

Die doel van Real lewe is om hierdie drie dinge in jongmense se lewe te bewerk:

  1. Creed to believe. Ons wil aan hulle geloof diepte gee deur hulle te help om oor verskillende onderwerpe na te dink.
  2. Code for the road. Ons wil vir hulle hulpmiddels gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe aan te pak en te oorwin.
  3. Dream to esteem. Ons wil hulle help om ’n droom in hulle verhouding met die Here na te jaag.

Die 29 ontmoetings vir die jaar (24 ontmoetings vir 24 Sondae, en 5 ontmoetings oor kwessies wat jongmense raak) word soos volg ingedeel:

  1. 12 ontmoetings oor geloof
  2. 5 ontmoetings oor kwessies
  3. 4 ontmoetings oor die Woord
  4. 3 ontmoetings oor die kerkjaar-ritme.

In die leiersgids en gespreksgids word die verskillende ontmoetings met verskillende kleure aangedui:

Geloofsvensters = blou

Kwessies = groen

Oorsig oor die Woord = rooi

Kerkjaar-ritme = pers

Meer oor Huisgeloof

Die ouerhuis is die belangrikste plek waar kinders en jongmense se geloof gevorm word. Navorsing bewys dat jongmense by die huis die meeste van God, geloof en die wêreld leer. Gemeentes kan baie moeite doen, maar die meerderheid jongmense se geloof word by die huis gevestig en gevorm. Dit is hierdie waarheid wat ons met die Huisgeloof-gespreksgids wil versterk.

 INHOUD

  1. Real lewe
  2. Word wat jy reeds is
  3. Vreemdeling in ’n vreemde wêreld
  4. Connected in ʼn disconnected wêreld
  5. 100% mens, 100% God, 100% van die tyd
  6. Ander oë
  7. In the greater scheme of things …
  8. Wat(t)er oorloë?
  9. Onthou-kos
  10. Re(Membering)
  11. Pay it forward
  12. A way of life
  13. Breaking the mould
  14. Real lewe nou en vir altyd
  15. Hoeveel is genoeg?
  16. Eerste treë
  17. ʼn Lewe vir almal
  18. Vry van tropdier wees
  19. Wie is die Koning?
  20. Om mag weg te gee
  21. You’ve got mail
  22. Minder mens?
  23. God agter die skerms
  24. Skuilplek
  25. Getuig of oortuig?
  26. Wat nou?
  27. Life is beautiful
  28. Die duiwel in
  29. 10 … 9 … 8 …

SKRYWERS

Die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode en medewerkers, almal met baie ervaring van jeugwerk.