Description
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Die ouerhuis is die belangrikste plek waar kinders en jongmense se geloof gevorm word. Navorsing bewys dat jongmense by die huis die meeste van God, geloof en die wêreld leer. Gemeentes kan baie moeite doen, maar die meerderheid jongmense se geloof word by die huis gekweek en gevorm. Dit is hierdie waarheid wat ons met die Huisgeloof-gespreksgids wil versterk.
INHOUD
1. Real lewe
Welkom
2. Die wêreld van teks
Verskillende literatuursoorte in die Bybel
3. As ballonne bars
Die druk om te presteer
4. Deel van die groep
Jesus bring verlossing
5. Stukkende wêreld
Gebrokenheid
6. Saam vaar ons beter
Hedendaagse lesers voor ʼn antieke teks
7. Dwing of dring?
Waar begin gehoorsaamheid?
8. Een, maar anders
Deel van ʼn uiteenlopende wêreld
9. Die verhoudingstoets
Die Pentateug
10. Wie verander?
Gebed – God se gereedskap om my te verander
11. Onder die invloed
Vervul met die Heilige Gees
12. Die wêreld in
Pinkster
13. Deel van Jesus
Die doop
14. Feeling blue
Terneergedrukte gevoelens
15. Deur Jesus se oë
Sosiale geregtigheid
16. Etikette is vir bottels
Labeling
17. Seun van God
Markus
18. Wolwe en ʼn nuwe wêreld
Leef met hoop
19. Die Kunstenaar
God die Skepper
20. Ek … ʼn heerser?
Bewoon, bewerk en bewaar
21. I have a drug problem
Afhanklikheid
22. Gaan na jou buurt
Gestuur om die boodskap te verkondig
23. To kindle a fire
Romantiese verhoudings
24. Nou wat nou?
Terugblik op die jaar
A. Gesin of geensin
Familieverhoudings
B. Met die helm gebore
Profesie
C. Onversadigbaar
Pornografie en verslawing
D. Net oor myself
Individualisme
E. In of uit?
Slegte groepe, bendes en groepsdruk