Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 132
OPSOMMING:
- Real lewe #1 Aangeraak deur God is die eerste gespreksgids en leiersgids in die Geloofsvorming-reeks vir senior kategese wat verwerk is en ʼn nuwe voorkoms gekry het.
- Die inhoud is nou ook met ʼn app geïntegreer.
- Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.
Leiersgids
Die Real lewe-reeks is spesiaal ontwerp vir jongmense
- om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker
- om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak, en
- om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.
- ook ander hulpmiddels op die app om die jongmense in hulle geloofsgroei te ondersteun.
Nuut! Die Real lewe-app
- Real lewe #1 Aangeraak deur God gaan saam met ʼn app. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Alle elektroniese hulpmiddels soos videogrepe, klanksnitte en foto’s is op die app, asook bykomende inligting vir die fasiliteerder. Daar is Real lewe #1 Aangeraak deur God is die eerste gespreksgids en leiersgids in die Geloofsvorming-reeks vir senior kategese wat verwerk is en ʼn nuwe voorkoms gekry het.
- Die inhoud is nou ook met ʼn app geïntegreer.
- Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders
INHOUD
- Real lewe
- Konings, oorloë en profete
- Hoe leer ons God ken?
- Uit niks kom iets
- Deel van die span
- Ingeboude GPS
- Sweetdruppels soos bloed
- Krip, kruis en koninkryk
- Soos suurstof vir asemhaling
- ʼn Hand of ʼn voet … of dalk ʼn oog?
- Hallo, Pa
- Niemand weet nie
- Die Bulle en die suidooster
- Koning sonder paleis
- As Jesus skielik voor jou staan
- Praters en volgelinge
- Money, money, money
- Spieëltjie, Spieëltjie, sê vir my
- Dubbele burgerskap
- Lightly salted
- Vingerafdrukke van God
- Kos en klere gegee … Wie ék?
- Twitface
- Real lewe
- Ouer teen ouer
- Berg of molshoop?
- Om voete te was
- Dieper as ʼn glimlag
- Hart teenoor verstand
SKRYWERS
Die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode en medewerkers, almal met baie ervaring van jeugwerk.