Raai hoe lief is ek vir jou

R180.00

As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag sê presies hoe jy voel.

Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie!

Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor ’n internasionale sukses en sedert die hardebanduitgawe in 1994 verskyn het, is dit in 57 tale vertaal en byna 43 miljoen boeke is verkoop.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag sê presies hoe jy voel.

Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie!

Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor ’n internasionale sukses en sedert die hardebanduitgawe in 1994 verskyn het, is dit in 57 tale vertaal en byna 43 miljoen boeke is verkoop.

SKRYWER: McBratney (1943-2020) is in Belfast gebore en het by Trinity College in Dublin studeer voor hy begin skryf het. McBratney het meer as 50 boeke geskryf, maar geen het die blywende impak soos dié van Guess How Much I Love You ?gehad nie.