Psalms vir ’n vreugdevolle lewe

R49.00

Psalms vir ’n vreugdevolle lewe is ’n versameling inspirerende aanhalings uit die psalms wat volgens temas ingedeel is. Temas soos lof en aanbidding, rykdom en vertroue op God bring elke leser nader aan God. Psalms vir ’n vreugdevolle lewe bevestig opnuut hoeveel troos en bemoediging die Skrif bied vir elke gelowige wat tot God nader.

SKU: 9781431624201 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Woorde van Hoop

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Psalms vir ’n vreugdevolle lewe is ’n versameling inspirerende aanhalings uit die psalms wat volgens temas ingedeel is. Temas soos lof en aanbidding, rykdom en vertroue op God bring elke leser nader aan God. Psalms vir ’n vreugdevolle lewe bevestig opnuut hoeveel troos en bemoediging die Skrif bied vir elke gelowige wat tot God nader.