Professor Fungus Omnibus 2

R225.00

By Einstein se snor!

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n weermag tuinkabouters!

Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
1. Professor Fungus en die robotkrisis
2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment
4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma
5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter

SKU: 9780639601793 Categories: , , , , , ,

Description

SUBTITEL: 5 in 1

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: By Einstein se snor!

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n weermag tuinkabouters!

Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
1. Professor Fungus en die robotkrisis
2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment
4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma
5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter

SKRYWER: Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Onder Jaco se talle bekronings tel die Tienie Hollowaymedalje, die Alba Bouwerprys, die Elsabe Steenbergprys, die MMLletterkundeprys en 26 ATKV-Kinderboektoekennings. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetel-luislang.