Pret met Afrikaans Graad 2

R130.00

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring.

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en gegradeerde leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping.

Die inhoudsopgawe dui ook duidelik aan tydens watter week die betrokke aktiwiteit voltooi moet word om die stelselmatige progressie van vaardighede aan te leer.

Hierdie temagerigte werkboek bevat:

  • werkvelle
  • oefenbladsye wat dien as skriftelike vaslegging van nuwe woordeskat en die mondeling klankaktiwiteite
  • ’n klompie prettige speletjies om temawoordeskat te oefen
  • klankkaarte wat die kind teen die derde kwartaal vir diskriminasie van klanke en woordbou nodig het
  • voetnotas wat leiding aan die opvoeder verskaf hoe om elke aktiwiteit saam met die kind aan te pak

Meer Boeke:

Ook beskikbaar in Engels.

Description

SUBTITEL: Eerste Addisionele Taal-werkboek

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring.

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en gegradeerde leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping.

Die inhoudsopgawe dui ook duidelik aan tydens watter week die betrokke aktiwiteit voltooi moet word om die stelselmatige progressie van vaardighede aan te leer.

Hierdie temagerigte werkboek bevat:

  • werkvelle
  • oefenbladsye wat dien as skriftelike vaslegging van nuwe woordeskat en die mondeling klankaktiwiteite
  • ’n klompie prettige speletjies om temawoordeskat te oefen
  • klankkaarte wat die kind teen die derde kwartaal vir diskriminasie van klanke en woordbou nodig het
  • voetnotas wat leiding aan die opvoeder verskaf hoe om elke aktiwiteit saam met die kind aan te pak

Meer Boeke:

Ook beskikbaar in Engels.

SKRYWER: Mart Meij is ’n oudgrondslagfase-onderwyseres en kwalifiseer in Gespesialiseerde Onderwys en -Bestuur. Sy doseer aan die Onderwyskollege vir Verdere Opleiding in Pretoria en fokus sedert haar aftrede op die skryf van opvoedkundige materiaal vir vroeë kinderontwikkeling en die grondslagfase bekend as die New All-In-One en Nuwe Alles-In-Een-reeks.

You may also like…