Plak en inkleur: Hulp is op pad!

R100.00

Kinders van 2-6 jaar oud gaan hope pret hê met die oulike tonele in hierdie boeke wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. Só leer kinders speel-speel meer oor allerhande temas. Boonop help die boek kinders om hulle waarnemingsvermoë en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur prentjies in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.

SKU: 9780798179621 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 16

OPSOMMING: Kinders van 2-6 jaar oud gaan hope pret hê met die oulike tonele in hierdie boeke wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. Só leer kinders speel-speel meer oor allerhande temas. Boonop help die boek kinders om hulle waarnemingsvermoë en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur prentjies in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.