Padkaart – Sien die groter prent (Leiersgids )

R100.00

 

Padkaart – Sien die groter prent is spesiaal ontwerp vir jongmense

  • om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker.
  • om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak.
  • om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.

Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik. Dit is ʼn wonderlike hulpmiddel vir mense wat in kwartaal-reekse of seisoen-siklussse met jongmense wil werk.

SKU: 9781920089801 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 52

OPSOMMING: P

adkaart – Sien die groter prent is spesiaal ontwerp vir jongmense

  • om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker.
  • om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak.
  • om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.

Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik. Dit is ʼn wonderlike hulpmiddel vir mense wat in kwartaal-reekse of seisoen-siklussse met jongmense wil werk.

 NUUT! Die app

Padkaart – Sien die groter prent gaan saam met ʼn app. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

INHOUD

  1. Ingeboude GPS
  2. In the greater scheme of things …
  3. Twitface
  4. Dieper as ʼn glimlag
  5. Net oor myself
  6. Breaking the mould
  7. Life is beautiful
  8. To kindle a fire
  9. Met die helm gebore
  10. Etikette is vir bottels

SKRYWERS
Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.