Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 40
OPSOMMING: Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir jongmense die geleentheid om te dink en te gesels oor ʼn real geloof en real waardes wat hulle sal help om die regte besluite te neem en reg te leef. Dit sal hulle help om hulle keuses te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here.
NUUT! Die app
Padkaart – Sien die groter prent gaan saam met ʼn app. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.
INHOUD
- Ingeboude GPS
- In the greater scheme of things …
- Twitface
- Dieper as ʼn glimlag
- Net oor myself
- Breaking the mould
- Life is beautiful
- To kindle a fire
- Met die helm gebore
- Etikette is vir bottels
SKRYWERS
Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.